20 jaar, 20 songs. Karen Zoid het twee dekades in die musiekbedryf met ’n eksklusiewe vertoning by die Toyota US Woordfees gevier saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes.

Foto’s: Stefan Els

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *