Where Triple Three Spirits Meet the Plate

Leefstyl
Afrikaans, English
60 Minute
10 Oktober
18:00
R260

Sluit aan by meester-distilleerder Rolf Zeitvogel en sjef Tiaan Langenegger vir ’n insiggewende gesprek waar spiritualieë en kos bymekaarkom. Terwyl hulle kook, stories deel en idees uitruil, sal hulle kreatiewe maniere demonstreer om drie Triple Three-spiritualieë in kos te gebruik – nie net as drankies nie. Gaste sal ook die geleentheid kry om die geurige eindprodukte te proe.