Spier Toneel
Afrikaans, English
o/14
55 Minute
5 Oktober
14:00
8 Oktober
19:30
R120 | R150 by die deur

FRINGE

Met Heinrich Wentzel, Ancois Bodenstein

Dit is die eerste herdenking van Reuben se ma se dood. Hy bied ’n kunsuitstalling aan met die titel Rou Moeder. ’n Huldeblyk, of eerder ’n finale totsiens, met sy ma as die middelpunt van alles. Totdat sy nie is nie. Die uitstalling ontaard in ’n aand met ’n snaakse jong vrou, ’n Weense worsie en ’n ma wat nog nie heeltemal gereed is om aan te beweeg nie.

Vervaardiger Wow Bonn Collective
Regisseur Kristen Fichardt
Skrywers en ontwerp Kristen Fichardt, Shannon Hendry
Verhoogbestuur Shannon Hendry
Assistent-verhoogbestuurder Sonja Louw

Oorspronklik ontwikkel vir die Première-teaterfees