Argitektoniese wandeling: Om die Braak

Leefstyl
Afrikaans
50 Minute
3 Oktober
17:00
6 Oktober
17:00
8 Oktober
10:00
8 Oktober
17:00
R60 | R90 by die deur

Wil jy self beleef hoe opwindend-interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met nuwe oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitektoniese juwele. Twee verskillende roetes word op alternatiewe dae aangebied:

ROETE 1: OM DIE BRAAK
3, 6 en 8 OKT 17:00 | 8 OKT 10:00
R60 | R90 by die deur
50 min | Vertrek vanaf Erfurthuis, Ryneveldstraat