Ateljeebesoeke: Katie Farringer

Visuele kuns
60 Minute
3 Oktober
10:00
4 Oktober
10:00
R40 | R70 by die deur

KATIE FERRINGER
Mountain Wood-plaas, Banhoek

Katie Farringer se onlangse werk verken die tussenspel van water en die menslike vorm. Sy het ook begin om dit in nuwe rigtings te stuur met studies van lig, vlug en gewigloosheid – en die eindelose moontlikhede van die lugruim. Vir haar kan die kreatiewe proses nooit voorafbepaal word nie: Dit is ’n reis na verkenning en selfontdekking.