Bieruur met Beer

Leefstyl
Afrikaans
60 Minute
5 Oktober
17:15
6 Oktober
17:15
7 Oktober
17:15
8 Oktober
17:15

Aangebied deur VIA

VIA se gewilde algemenekennisspeletjieSlim vang sy baasis terug by die Toyota Stellenbosch Woordfees. Kom kuier saam, speel saam en geniet ’n gratis bier met VIA se slimste gasheer, Beer Adriaanse. Dit is mos ’n wenkombinasie wat net ’n plesierigheid kan afgee!
Om jou gratis bier te ontvang, bespreek op Quicket.