Klassieke musiek
Afrikaans, English
Gesin
70 Minute
8 Oktober
19:00
R205-R290 | R235-R320 by die deur

Met William Berger(bariton), Magdalene Minnaar (sopraan), Schalk Joubert(baskitaar),Malané Hofmeyr-Burger (fluit),Elna van der Merwe(klavier) en agt strykers

’n Verskeidenheid musiekstyle – van ligte klassieke werke tot moderne liedere en bekende rolprentmusiek – kan in dié program gehoor word. Ervaar die tydlose elegansie van Suite Antique en die hartstog van Caruso. Plaaslike gunstelinge soos “Kinders van die wind” en “Hier by my” kan ook gehoor word.

Komposisie en musiekverwerking Antoni Schonken, Arthur Feder