EasyEquities finansiële gespreksreeks: Easy Retirement

Diskoers
Afrikaans, English
50 Minute
7 Oktober
13:00

Met Helena Conradie, Carly Barnes & Carel Nolte(gespreksleiers)

Conradie, ‘n US-raadslid, het grootgeword op Stellenbsoch waar haar pa ‘n dominee was in die Moederkerk. Sy het lank in die US-koor gesing en is bekend as ‘n suksesvolle leier ná vele jare as hoof van Satrix. Sy is ‘n amateurfotograaf en passievolle Suid-Afrikaner. Barnes en Nolte vra haar uit oor hoe om suksesvol voor te berei vir aftrede – en hoe om voluit te leef tot ‘n mens daar kom.