Dans
Afrikaans, English, Multilingual
Gesin
40 Minute
4 Oktober
20:00
7 Oktober
17:30
R120 | R150 by die deur

Met Alyssa Jacobs, Kalene Sybil Botha, Mila Sobolewski, Nolwandle Makombe, Anlia Marais

Januarie 2026. Brandstigting het vermoedelik verskeie brande in Stanford in die Overberg laat uitbreek. Die vlamme het meer as 4 000 hektaar grond vernietig, waarvan die grootste gedeelte fynbos is. Glimpse bied ‘n blik op die verhouding tussen die menslike wêreld en die ekosisteme daarbuite.

Regisseur Sonja Louw
Komposisie en musikale verwerking Kalene Sybil Botha
Verhoogbestuur en ontwerp Jurie Boshoff