Juweliersware-voorskou

Visuele kuns
60 Minute
5 Oktober
15:00

Strauss & Co bied ’n spesiale voorskou aan ter viering van die opening van vanjaar se juweliersware-uitstalling Dit word gehou saam met die Stillewetentoonstelling, waarmee dit ’n gesprek aanknoop.

5 OKT 15:00
Oude Leeskamer | Gratis