Netwerk24-gespreksreeks: Die bruin stem

Diskoers
Afrikaans
60 Minute
7 Oktober
09:00

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.

– Hoe bepalend gaan bruin kiesers se kruisies wees op 4 November? En wie is die nuwe geslag bruin leiers? Van der Westhuizen gesels met prof. Christi van der Westhuizenendr. Christo van de Rheede.