2017
’n Alternatiewe geskiedenis van die Nuwe Suid-Afrika vertel deur die lens van Nando’s se advertensieveldtogte, wat die nasie vermaak én laat dink het deur die groeipyne van ons jong demokrasie.
Vervaardiger Joelle Chesselet
Regisseur, kinematograaf en redigeerderLloyd Ross
74 min