Retro Karoo Food

Leefstyl
English
Gesin
90 Minute
10 Oktober
15:30
R350

Aangebied deur Penguin Random House

In elke ou Karoohuis lê die herinneringe van dinge wat daar gebeur het. Hul voordeure is ’n poort tot die misterie wat binne skuil, die lewens wat daar gelei is en die stories wat afgespeel het in die ruim kamers met hul houtvloere. Kom luister na die skrywer, kosredakteur en dramaturg Tony Jackmanterwyl hy skaapstertjies en sy spesiale parmesaanskorsies maak, en kom proe die liefde en gees van die Ou Garob.