2007
Die skrywer en joernalis Rian Malan word omgepraat om saam met sy orkes, die Radio Kalahari Orkes, op te tree by die grootste vermaaklikheidsgeleentheid op die sosiale kalender in Soweto: die Soweto Beach Party. En dis maar net die newe-intrige!
22 min