Stinkie, los uit!

Kinderfees
Afrikaans, N/A
Gesin
40 Minute
3 Oktober
10:00
4 Oktober
12:00
10 Oktober
09:30
R100 | R130 by die deur

Met Sjaka S. Septembir

Stinkie, los uit! is ’n lewendige visuele komedie. Met fisieke humor, absurde situasies en speelse interaksie neem Stinkie jong gehore op ’n prettige avontuur waar alles skeef loop. Hierdie Fiësta-benoemde nar skep ’n wêreld van verbeelding, chaos en groot pret. Ideaal vir gesinne, skole en enigeen wat saam wil lag. Dis slim, snaaks en vol verrassings – ’n ervaring wat kinders geniet en grootmense nie gou sal vergeet nie.

Vervaardiger Skebenga-produksies
Regisseur en skrywer Sjaka S. Septembir
Ontwerp Isabelle Grobler