Dans
35 Minute
4 Oktober
12:30
5 Oktober
17:00
R150-R220 | R180-R250 by die deur

Met Garage-dansensemble

Die Garage-dansensemble het internasionaal lof verwerf vir die sterk gevoel van identiteit waarmee hulle Suid-Afrikaanse stories vertel. In dié kragtige dansproduksie gebruik hulle beweging en stem om lig te werp op die uitwerking wat dit op families en gemeenskappe het wanneer kinders spoorloos verdwyn. Hierdie aangrypende uitbeelding van die diep letsels van verlies, is ook ’n wekroep om ons kinders te beskerm.

Choreografie Byron Klassen