Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Die program vir Woordfees 2024 word in Julie bekend gemaak.

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

12 Oktober

19:30

14 Oktober

20:00
Afrikaans, Engels
OB
90min
R60 | R70 by die deur
2023 | Suid-Afrika, Denemarke In ’n Suid-Afrikaanse woestynlandskap word die wêreld se grootste radioteleskoop gebou. !AITSA bring spirituele oerkennis en hierdie moderne wetenskap bymekaar. Dit handel oor die mense van die Groot-Karoo se soeke na...
Datums & Tye

7 Oktober

17:30

9 Oktober

18:30
Geen o.16 (T, G, V)
22min
Gratis
’n Sielkundige drama oor Joshua, ’n graad 8-leerder wat ’n aand van traumatiese ontgroening by sy nuwe seunshoërskool deurmaak.
Datums & Tye

10 Oktober

16:00

11 Oktober

17:00
OB
40min
Gratis
Louzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein wat saam met ’n gids moet oefen en aan wedlope deelneem. Die ingewikkelde verhouding tussen haar en drie van haar atletiekgidse word in hierdie dokkie verken.
Datums & Tye

13 Oktober

17:00
OB
48min
Gratis
2019 | Suid-Afrika Een episode uit ’n reeks van 13 word vertoon en fokus op ’n treinrit na Kimberley. Dié dokumentêre minireeks met die wêreldbekende hip-hop MC Tumi Molekane (aka Stogie T) verken die musikale...
Datums & Tye

14 Oktober

14:30

15 Oktober

11:30
290min
Gratis
AVIFF word al 13 jaar op die Cannes-filmfees in Frankryk aangebied. Dié fees bring ’n ander soort rolprentkuns: ’n kruising tussen film en oudiovisuele, kinematografiese werk en kontemporêre kuns. In 2021 is 10 wenrolprente aangewys...
Datums & Tye

7 Oktober

16:00

9 Oktober

17:00

As

Geen o.16 (T)
27min
Gratis
Drie jaar ná die dood van haar lieflingkind, Elouise, begin Mara om ritualisties elke dag ’n bietjie van haar oorlede dogter se as te eet.