10 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank | The Echo of a Noise OF Stadskoor: Soekenjin
- MIDDAG: Eggo’s van Latyns-Amerika | Echoes of Latin-America OF Gryp elke grasHolm
- AAND:Claude Bolling se Suite vir fluit en jazz-trio
OF LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in: - 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat