Hoe gryser, hoe wyser, hoe goedkoper

Pensioenarisse van 65 jaar en ouer kry elke Dinsdag 10% afslag op die volgende programitems by die Toyota Stellenbosch Woordfees.

EasyEquities Skrywersfees

’n Dubbeldosis kortkuns

Aanstap Boere

Aggressiewe water 

Bethulie: My lewe in die kamp

Boei

Boekmense, braaibroodjies en Buurvrou – ‘n EasyEquities-skrywerspartytjie

Boesak: Unauthorised

Breyten: Capturer le vent 

Brief op 25 voet 

Curro: Die hele storie

Dag van pöesie

Dave Pepler: Smelt

Die geskiedenis van braaibroodjies

Die geskiedenis van resepteboeke

Die hart van ’n ma

Die huilende bruid 

Die oorkant

Die Serwiër

Die vrou met nege lewens 

Diereriem

Ek is nie Danie: Die boekbespreking

Feesdigter: Tom Dreyer

Fiksiefees

Grensloos

Historiese almanak

Hoog tussen die takke: Voëlgedigte

Hoogste bome

Imperfect Harmony 

Jeanne vertel

Jo(h)an: Twee stemme 

Kitsie: Memoir of a Bomb-Squad Bok

Klyntji-klub

Lina Spies: ‘n Huldiging

Louis Viljoen: Selected Plays

Opreisfontein 

Poetry Crawl 

Pote en poëte

Puppet Master: The Secrets of Markus Jooste

Rebekka van Kameeldoornplaas

Skrywers oor skrywers: Die bloedhonde

The Smallest Ones

Three Part Harmony

Tobie Cronjé: Die biografie

Tom Dreyer: Feesdigter en vriende

Twee word een

Uit die skatkis van die WAT

Wild Things Never Die 

Wim: ’n Dekade se leierskap in veranderende tye

Writers on Writers: Election Edition

Writers on Writers: The Memoirists

Writers on Writers: The Young Guns

Zine Launch: Hi-Fi & Ons Klyntji

A Dancer’s Rebellion

Lyfluister

Oggendkoffie en geldsake: Money with Carla

Oggendkoffie en honde

Oggendkoffie met Joan Hambidge

Oggendkoffie met Tom Dreyer

Oggendkoffie: The Dogs of Vivo

Rites of Passage

 

KLASSIKE MUSIEK

Amici plays Amici

Cantabile

Charl du Plessis Trio: Bach & Beatles

Claude Bolling se Suite vir fluit en jazz-trio

Gioioso Piano Quartet: Hofmeyr, Mozart & Schumann 

In the Blink of an Eye

Juliet String Quartet: Playlist

Kantate: ‘n Program van eietydse Afrikaanse koormusiek

Klavier-ekstravaganza III

Maurice Ravel se L’Enfant et les Sortilèges 

Trio AéroClave

Wind, Earth & Fire 

An Italian Songbook

Moederkerk-orrelweek: Arnold Miller

Piazzolla Tangos of Angels and Demons

Son | Skadu

Tygerberg Kinderkoor: ‘n Ode


Afslagkaartjies is beperk. Gebruik jou ID-dokument wanneer jy kaartjies bespreek. Pensioenarisafslag is beperk tot twee kaartjies per vertoning. Hierdie afslag is net van toepassing op die programitems wat hier bo aangedui is, en is nie van toepassing op vertonings wat etes, versnaperings en drankies insluit nie.

Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket of te koop by die Woordfees-kaartjiekantoor, Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch. Bespreek aanlyn by dié skakel: http://bit.ly/4lzYIZW