5 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: Eugene OF Moffie
- MIDDAG: An Iliad OF Klavier-ekstravaganza III
- AAND: ge-gebergtes OF Zoid: Spawn
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in:
- 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat