Galery: Langtafel 2026

Fotograaf: Nanette Evenhuis Die lang kuiertafel Die geliefde Langtafel is nie net ’n gesellige feesmaal nie – dis die amptelike bekendstelling van die Toyota Stellenbosch Woordfees, ’n lentekuier met ’n kosreis en ’n straatmakietie. Die Langtafel is weer onder die eike tussen die mooi ou geboue van die feeskern in Ryneveldstraat gedek. Sjef Mynhardt Joubert […]
Keith wen groot met kortprys

Jo-Ann Floris
Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie

Die Paarliet Keith Oliver Lewis is Saterdagaand 3 Oktober as die wenner van die Toyota Stellenbosch Woordfees se elfde jaarlikse Kortverhaalbundel-kompetisie aangewys. Die aankondiging het tydens die bekendstelling van die bundel by die Stellenbosch-stadsaal gekom. Keith Oliver Lewis ontvang R30 000 vir sy wenverhaal “Nagwaak”. Die prysgeld is danksy die borge, EasyEquities, die Hiemstra Trust […]
Resensie: Bietjie koffie met jou staatsgreep

Jo-Ann Floris
Resensie: Draai die ligte na môre

Ilza Roggeband
Resensie: ge-gebergtes

Marina Griebenow
Resensie: Krapp se laaste band

Marina Griebenow
Resensie: Markus (en die brandblusser op die derde verdieping)

Zandri van Greunen
Resensie: Maurice Ravel se L’enfant et les sortilèges

Wayne Muller
Resensie: My kind druip

Jo-Ann Floris
Resensie: Poetry Crawl

Dianne Albertze
Resensie: Schalk en Ramon: As die dromme daar is

Jo-Ann Floris