Haar pad huis toe

Spier Toneel
20 Minute

Met Lynette du Plessis, Miché van Wyk

Hierdie werk beeld vroue se reise van tuiskoms uit – ’n terugkeer na grond en water, ‘n reis van herinneringe. Die kunstenaars “stap” saam met hul voormoeders – óns voormoeders – en só verander beweging in ‘n daad van herinnering. Die optrede huldig die arbeid en veerkragtigheid wat deur geslagte vroue gedra is wanneer hulle, deur die aarde, terugkeer na hulself, en sodoende vind ons onsself.

VervaardigerWorking Title Multimedia Curatio
Regisseur Carin Bester

Ondersteun deur die Suidoosterfees
Daaglikse verrasingsoptredes voor die US Konservatorium