Reinet Nagtegaal-teksprys 2026: Wenners bekend

Die wenner van die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026 is die joernalis en bekroonde skrywer Rachelle Greeff.  Die tweede en derde plekke is onderskeidelik die bekroonde skrywer en radiodramaturg Lee Doubell (oor en oor) en laasjaar se tekspryswenner, Dianne Du Toit Albertze (’n Kraai song).  Die Reinet Nagtegaal-teksprys is die grootste teksskryfkompetisie in Suid-Afrika. Vir […]

Skryf nou in vir die 10de Woordfeeskortverhaalkompetisie – jy wen dalk R30 000

Dit is tyd vir die tiende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel-kompetisie.  Hierdie bundel het ’n literêre instelling geword en “dien as ’n soort jaarboek waarmee Afrikaanse skrywers iets van die spesifieke tydsgees weerspieël met elke oes kortverhale”, sê Saartjie Botha, direkteur van die Stellenbosch Woordfees.  Vorige wenners sluit in die bekroonde Lynthia julius, en die skrywers Michèle Meyer, […]

Skryf nou in vir die 2026 Woordfees-kortverhaalkompetisie – jy wen dalk R30 000

Dit is tyd vir die elfde kompetisie van die Stellenbosch Woordfees-kortverhaalbundel.  Hierdie bundel het ’n literêre instelling geword en “dien as ’n soort jaarboek waarmee Afrikaanse skrywers iets van die spesifieke tydsgees weerspieël met elke oes kortverhale”, sê Saartjie Botha, direkteur van die Stellenbosch Woordfees.  Vorige wenners sluit in die bekroonde Lynthia julius, en die […]

Skryf nou in vir die Woordfees-kortverhaalkompetisie 2022

Dit is tyd vir die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel. Al die vorige bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang. Hierdie kortverhaalbundels sal in die komende jare dien as ’n dokument van die tydsgees waarin veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners hulself tans bevind. Du Toitskloof Wyne, ’n gewaardeerde Woordfeesvennoot, borg […]

Skud jou vere reg vir ’n wilde Woordfees – in jou huis én in die Bos  

Die tema vir die 2022 Toyota US Woordfees is Wild – ’n speelse konsep wat feesdirekteur, Saartjie Botha, sê haar “bruisend entoesiasties maak oor die twee Woordfeeste wat ons vanjaar gaan vier na twee jare van nasionale kommer en frustrasie in en oor die kunstebedryf.”           “Wild,” sê Botha, “is wat jy raak wanneer jy niks […]

Slaan ’n slag op Wilde Woensdag

Die Toyota US Woordfees bied op Wilde Woensdag, 28 September 2022, meer as ’n 1 000 kaartjies vir vanjaar se fees teen afslag van 20%-80% aan. Alle kaartjies wat op Wilde Woensdag beskikbaar is, sal teen slegs R40 elk verkoop word. Verskeie gelukkige trekkings en kompetisies sal ook deur die loop van die dag plaasvind. […]

Só lyk 2023 se feesprogram

Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]

Só lyk vanjaar se Woordtrofees-benoemings

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 10 November by ’n toekenningsgeleentheid by Johannesdal 1207, tussen Kylemore en Pniël, aangekondig. Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Conroy Cupido, Jefferson Dirks-Korkee, […]

SPAAR BAR | HALF PRICE TICKETS AND OTHER SPECIAL OFFERS

It’s always Happy Hour at the SPAAR BAR At the SPAAR BAR, you can get half-price tickets for all shows within the next four hours. This is how it works: · The SPAAR BAR is open from 9 – 15 OCT between 09:00 and 16:00. · You can buy half-price tickets for any performance on […]

SPAAR BAR | HALFPRYSKAARTJIES EN ANDER AFSLAG

By die SPAAR BAR is dit heeldag happy hour By die SPAAR BAR kry jy halfpryskaartjies op alle vertonings binne die volgende vier ure. Hoe dit werk: · Die SPAAR BAR is oop van 9 – 15 OKT tussen 09:00 en 16:00. · Jy kan halfpryskaartjies koop vir enige aanbieding op die feesprogram wat binne […]

Spesiale bylaag oor Woordfees TV

Hierdie bylaag het in Die Burger op 25 September 2021 verskyn, maar dit was net in drukformaat beskikbaar. Nou kan jy dit in digitale formaat geniet. Klik hier om die Woordfees-bylaag in PDF-formaat af te laai. Please note: As this supplement was published in an Afrikaans newspaper, it is not available in English.

Spier belê nog 3 jaar as platinumborg van die Toyota Stellenbosch Woordfees

Spier, Toyota Stellenbosch Woordfees

Stellenbosch – Die internasionaal gerekende Spier-wynlandgoed sit hul platinumborgskap aan die Toyota Stellenbosch Woordfees met nog drie jaar voort.  Spier is sedert 2025 die amptelike naamborg van die fees se Spier Toneel-program – ’n vlagskipgenre wat die afgelope jaar gedy het met 55 uithalerproduksies en met 47 nominasies na die 2026 kykNET Fiëstas-toekennings gaan.  Saartjie […]