9 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: Plektrum OF Trio AéroClave
- MIDDAG: CRYBABY OF Shades of Blue
- AAND: I Lord Hamlet OF Operagunstellinge III
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in:
- 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat