Street Trash

Filmfees
English
OB | PG
86 Minute
5 Oktober
20:00
R60 | R70 by die deur

2024

Met Sean Cameron Michael, Donna Cormack-Thomson, Joe Vaz, Lloyd Martinez Newkirk, Shuraigh Meyer, Gary Green, Warrick Grier, Andrew Roux, Ryan Kruger

In die jaar 2050 het wêreldwye ekonomiese onrus die middelklas in Kaapstad vernietig en in ultrarykes en haweloses verdeel. Ronald en ’n groep van sy hawelose buitestandervriende ontdek ‘n komplot van die plaaslike regering om met ’n bose chemiese middel genaamd V al die laaste hawelose mense in die stad uit te wis. Die film word gevolg deur ’n V&A met die filmmakers.

Vervaardigers Justin A. Martell, Matt Manjourides, David Franciscus, Ryan Kruger
Regisseur Ryan Kruger
Skrywers Ryan Kruger, James C. Williamson
Gegrond op Street Trash (1987) deurJ. Michael Muro en Roy Frumkes
Kinematograaf Fabian Vettiger
Redigeerder Stephen du Plessis
Musiek Ebenhaezer Smal

86 min