Agter die skerms: Die vegetariër

FOTOBLAD Agter die skerms: Die vegetariër Produksie:  Die vegetariërFoto’s: Nardus Engelbrecht Die Vegetarian van Han Kang is in 2016 bekroon met die Man Booker International Prize, die eerste keer dat dit aan ’n Suid-Koreaanse boek toegeken is. Dit is puik vertaal deur Deborah Smith, ’n faktor wat dit beslis makliker moes maak vir Willem Anker wat […]

Byster

RESENSIE Kyk díe white girlie met gutts deur Herschelle BenjaminProduksie: BysterFoto’s: Pierre Rommelaere en Nardus Engelbrecht Dit moet sekerlik nie altyd maklik wees om ’n jong wit vrou in hierdie land te wees nie. Dit kan wees dat jy daardie klassifikasie met sy stereotipes, totaal en al vermy, of nie terugstaan om in ’n drama […]

Coloured – Dis ons kultuur

BOEKGESPREK ‘We are enough. Punt. Klaar’ deur Herschelle BenjaminEasyEquities Skrywersfees: Coloured – Dis ons kultuurFoto’s: Verskaf In 2020 het Suid-Afrika en die wêreld by ’n kruispunt gestaan. In Amerika het protesoptogte na die sterfte van George Floyd posgevat en plaaslik het die nuusberigte oor Nathaniel Julies, die kind van Eldoradopark, almal in skok gelaat oor […]

My Fellow South Africans

REVIEW Van Graan’s piercing gaze by Diane De BeerProduction: My Fellow South AfricansPhotos: Ryan Dammert and Karoo Kaarte DIANE DE BEER enjoyed My Fellow South Africans earlier this year in Johannesburg and urges everyone to not miss it at the Woordfees.    Playwright Mike van Graan has the gift of casting his net, finding the […]

NSFAS – In Crisis

DISKOERS NSFAS kan enige tyd ontplof deur Herschelle BenjaminGesprek: NSFAS – In CrisisFoto’s: Verskaf Die oorgrote meerderheid van die studente wat die praatjie bygewoon het, was studente van kleur aan die Universiteit Stellenbosch. Gemoedere is oorlopens toe vol en kon tasbaar aangevoel word voordat die NSFAS – In Crisis–gesprek by die nuutgeskepte CoCreate Hub plaasvind. […]

The power of us

BOEKGESPREK ’n Make-over vir Suid-Afrika deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: The power of usFoto: Mabine Seabe Van die kleine village Mqanduli in die Oos-Kaap kom Songezo Zibi met ideale en groot drome vir ’n beter Suid-Afrika. Met ’n vaste oortuiging dat sy politieke beweging Rise Mzansi in volgende jaar se verkiesing die ander partye gaan laat les […]

The Year of the Bicycle

RESENSIE Hierdie fiets is vir tieners deur Ilza RoggebandProduksie: The Year of the BicycleFoto’s: Elysee Balogun Twee kinders, Amelia en Andile, leer mekaar oor ’n tuinmuur in Houtbaai ken. Hulle kom uit twee verskillende wêrelde en is eers skaam-bang vir mekaar. Maar die vriendskap word al hoe gemakliker totdat hulle later goeie vriende is.  “Tien […]

What the soil remembers

RESENSIE Die grond onthou sodat Die Vlakte se mense nooit moet vergeet nie deur Jo-Ann FlorisProduksie: What the soil remembers “Hallo.” “Hallo!” “Salaam.” “Haai jitte, kyk vir wie kry ek hier!” “Waa’s antie Anne dan?” “Moetie worry nie, sy’s op pad.” “Jinne, ma’ ons straat se mense het kom represent!” Gemoedelike praatjies en sinsgrepe in […]

WOW Writer’s Discussion: Grade 7–10

WRITER’S DISCUSSIONS Joha van Dyk’s tips on being a WOW writer by Tanweer Mohamed Production: WOW Writer’s Discussion: Grade 7–10 Photos: Provided On 12 October 2023 Joha van Dyk addressed Grade 7–10 learners in the Stellenbosch University Library Auditorium in the latest edition of WOW Writer’s Discussions. Over 100 learners from JJ Rhode Primary, Weber […]