ATKV-tienertoneel: Weg-wêreld
RESENSIE Skouspelagtige ‘Weg-wêreld’ waardige wenner deur Herschelle BenjaminProduksie: Weg-wêreldFoto’s: Nardus Engelbrecht Die jaarlikse nasionale ATKV-tienertoneelkompetisie is ’n groot hoogtepunt op alle leerders se kalenders. Dis die enigste kompetisie waarin dramaleerders tot die kruin van hulle skoolloopbane kan styg indien hulle deel van die wenproduksie is. Vanjaar se wenproduksie is tydens die fees aangekondig en dit […]
Future Fossils fashion show
REVIEW Fashion and art make a stylish entrance Production: Future Fossils fashion show by Diane de Beer Photos: Strauss & Co The exciting thing about arts festivals are the unexpected delights like the Future Fossils fashion show which focussed on fashion and the arts with Lezanne Viviers’ latest spring/summer collection, which was showcased at the […]
Nardus se Top-10
FOTO-ESSAY Nardus se Top-10 Foto’s: Nardus Engelbrecht Ons kyk terug na die Toyota US Woordfees deur die lens van NARDUS ENGELBRECHT. Hy word gereken as een van ons voorste teaterfotograwe. Nardus het sy gunstelingfoto’s van die week uitgesoek. Amber/Ombré FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Braam en die engel FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die vegetariër FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die […]
Onder ’n bloedrooi hemel
BOEKGESPREK Wanneer geweld en liefde lepellê deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Onder ’n bloedrooi hemelFoto’s: Pierre Rommelaere “Dit was die swaarste paar maande van my lewe.” Dis waarskynlik nie ’n oordrywing nie. Annemarie van Niekerk, die skrywer van die opspraakwekkende Onder ’n bloedrooi hemel, maak haar eerste openbare verskyning nadat sy twee maande en twee weke […]
Reckless daughter: Joni Mitchell
RESENSIE Die roekeloosheid van Joni deur Nadine PetrickProduksie: Reckless daughter: Joni MitchellFoto’s: Desmond Painter Dis reeds ’n instelling dié – Danie, Kerneels en Desmond. Elke jaar by die Woordfees kry ’n mens kans om te induldge in drie van die grootste musiek-nerds (vergewe my, kêrels) in die land, se uitgebreide kennis oor ’n spesifieke musikant. […]
Shimmy Isaacs: Nou soe!
RESENSIE Shimmy is nog hip to the hop deur Chase RhysProduksie: Shimmy Isaacs: Nou soe!Foto’s: Golda Simmers Shimmy Isaacs kô met ’n kruk oppie Savanna Comedy Stage. “Wit mense, die issie ’n wapen nie. Issie ’n masjien gunnie, moenie worry nie.” Sy’s injured, maa Shimmy gie nog once haa all. Latere innie show besef ek mos, […]