Galery: Woordtrofees 2026

Die Woordtrofees vier die uitsonderlike kunstenaars en skeppende geeste wat kleur, karakter en betekenis aan die Toyota Stellenbosch Woordfees gee.
Dis Hoog Tyd om die glans, gees en feestelikheid van vanjaar se Woordtrofees-toekenningsaand te herleef! Geniet ’n steelkykie na ’n aand vol talent, trots, groot oomblikke en welverdiende erkenning.
Ons sê weer baie geluk aan al die wenners en benoemdes. En aan elkeen wat ’n bydrae gelewer het tot vanjaar se fees: Julle hou die kunste lewendig!

Fotograaf: Nanette Evenhuis 

Klik hier vir die wennerslys.

Sien jou volgende jaar, van 2 tot 10 Oktober, by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees.

Facebook
Twitter
LinkedIn