Die einde van uhuru

RESENSIE Die probleem in SA is die opposisie… Jan-Jan Joubert Die einde van uhuru? Die ANC se voorland oor die volgende twee, drie en vier jaar Met Pieter du Toit, William Mervin Gumede, Oscar van Heerden en Carol Paton Die Plataan Die ANC hou ondanks wanbestuur aan om verkiesings in Suid-Afrika te wen, en dit […]
Diskoers: Dit koer toe Gayton by die fees inloer

Jo-Ann Floris
Diskoers: Hoe gaan die wind waai vir die RNE?

Jo-Ann Floris
Diskoers: Na niemandsland verban oor jou van

Jo-Ann Floris
Moenie moan nie, doen iets!

RESENSIE Moenie moan nie, doen iets! deur Jo-Ann FlorisProduksie: PEN-Afrikaanslesing: Wat beteken mediavryheid vandag?Foto’s: Carolyn Meads en Verskaf Om binne hoorafstand van jou gehoor te wees, hinder én help ’n joernalis. Dit is, verduidelik die veteraan-joernalis Max du Preez omdat die joernalis dan vasgevang word om te skryf net wat die teikengehoor wil (of dink […]
NSFAS – In Crisis

DISKOERS NSFAS kan enige tyd ontplof deur Herschelle BenjaminGesprek: NSFAS – In CrisisFoto’s: Verskaf Die oorgrote meerderheid van die studente wat die praatjie bygewoon het, was studente van kleur aan die Universiteit Stellenbosch. Gemoedere is oorlopens toe vol en kon tasbaar aangevoel word voordat die NSFAS – In Crisis–gesprek by die nuutgeskepte CoCreate Hub plaasvind. […]
Onderhoud met Zille: ‘Die DA is niemand se vloerlap nie’

Jo-Ann Floris
Onderhoud: Olwagen se Hedda vir die 21ste eeu

Johan van Zyl
Só lyk 2023 se feesprogram

Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]