Coloured – Dis ons kultuur

BOEKGESPREK ‘We are enough. Punt. Klaar’ deur Herschelle BenjaminEasyEquities Skrywersfees: Coloured – Dis ons kultuurFoto’s: Verskaf In 2020 het Suid-Afrika en die wêreld by ’n kruispunt gestaan. In Amerika het protesoptogte na die sterfte van George Floyd posgevat en plaaslik het die nuusberigte oor Nathaniel Julies, die kind van Eldoradopark, almal in skok gelaat oor […]

Daar’s ’n vegan op my verandah

BOEKGESPREK Twee vriende toor met plantkosresepte Susan BooyensDaar’s ’n vegan op my verandahBoektentFoto’s: Natalie Gabriels Diegene wat Dinsdag oor middagete by die vrolike ou-vriende-kuier tussen Louis Jansen van Vuuren en Isabella Niehaus oor hulle twee se spiksplinternuwe kosboek was, het ’n genoeglike uur en liplekker happies ná die tyd geniet.  Carel Nolte van CN&CO was […]

Die private Franz Marx

BOEKGESPREK TV-koning wat die woord ‘sepie’ gehaat het Susan BooyensDie private Franz Marx BoektentFoto’s: Natalie Gabriels Die bekroonde akteur, skrywer-regisseur en akademikus Chris Vorster se biografie-wat-nie-’n-biografie is nie, Franz Marx: Uit die perd se bek, het in Augustus by Protea Boekhuis verskyn. Maar wie was die ietwat knorrige en uiters private Franz Marx, skepper van […]

Die tale wat ons praat

GESPREK Van Kaaps en Skiem tot Gayle en Goema Jan-Jan JoubertDie tale wat ons praatBoektent Die debat oor die plek en prominensie van Afrikaanse taalvariante, spesifiek in hul geskrewe vorm, kom van ver af, en is nog ver van afgeloop. Dr. Donovan Lawrence van die departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland het […]

EasyEquities belê in jou en in Woorde open Wêrelde

EasyEquities

Kyk hoe kyk hy vir my, en daar is vyftig randjies vir jou! Jou registrasie vir ’n gratis EasyEquities-beleggingsrekening bring R50 in beide jou sak om te belê asook R50 in die Woorde open Wêrelde-beursfonds (WOW) vir studie aan die Universiteit Stellenbosch (US).  WOW, ’n bemagtigingsprojek van die Stellenbosch Woordfees en die US, vier in […]