Woordtrofees-benoemings vir 2023

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 13 November by ’n toekenningsgeleentheid by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch aangekondig. Volgens Gillian Mitchell, die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, was veral die verskeidenheid binne genres vanjaar merkwaardig. “Daar […]
Woordtrofees-wenners 2020

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster en ’n bedrag geld. Die wenners is: WOW-onderwyser van die jaarRollan Andrews WOW-skool van die jaarKlein Nederburg Sekondêr Beste produksie: FringeMoord, op die 8ste […]
Woordtrofees-wenners 2023

Die wenners van die 2023 Woordtrofees-toekennings is op 13 November by ’n geleentheid in die Oude Libertas-amfiteater bekend gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Christiaan Boonzaier, Wendy Crowley, Gustav Franzsen, Kobus Hanekom, Robert Hindley, Suzaan Keyter, Barbara […]
Woordtrofees-wenners 2024

Die wenners van die 2024 Woordtrofees is op 28 Oktober tydens ’n toekenningsgeleentheid by die Nooitgedacht-wynlandgoed bekroon. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Barbara Loots, Geoffrey Hyland, Ephraim Gordon, Herman van der Westhuizen, Gustav Franzen, Elsa Ward, Tersia […]
Woordtrofees-wenners vir 2025 bekend

Die wenners van die Woordtrofees vir 2025 is op 13 November tydens ’n toekenningsgeleentheid in die US Konservatorium op Stellenbosch bekroon. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Die Toyota Stellenbosch Woordfees vereer met die Woordtrofees jaarliks kunstenaars wat uitnemend presteer het op die fees. “Vanjaar se produksies was weer, oor […]
WOW: Aanpassings weens Covid-19

Suid-Afrika is tans in fase 4 van die inperkingsmaatreëls wat deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is. Hierdie maatreëls is in plek gestel om die verspreiding van die koronavirus te bekamp. As gevolg hiervan moes ons sekere aanpassings maak in die aanbieding van WOW-projek-aksies. Daar is op die onderstaande stappe besluit: Ons bedank almal vir begrip […]