4 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: An Italian Songbook OF Vivaldi en die vondeling
- MIDDAG: People on the Move OF Skanse
- AAND: Stellenbosch Starry Nights OF Stille vuur
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in: - 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat