TERUGSKOU | Die fees in foto’s | 2024

Ons het die eindstreep bereik en beklink ’n heerlike fees. Geniet ’n vrolike terugskou op die speelsheid, verskeidenheid en flair tydens die flora-seisoen. Voortaan, gaan speel jou hart uit dié lente! Sien julle weer in 2025 van 11 tot 19 Oktober. ’n Groot dankie aan al ons feesfotograwe: Pierre RommelaereKristin PayneLlewellyn de WetNanette EvenhuisTen SecondsIvan […]
TERUGSKOU | Die fees in foto’s | 2025

Ons Deel die storie van die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees in foto’s en kyk terug op ’n vreugdevolle viering wat die Eikestad omring met ’n waas van kreatiwiteit en energie. Van die visuele tot die geskrewe, en aangrypende toneel tot begeesterde klanke; ons is beïndruk en dankbaar vir die gehalte van werk wat kunstenaars vir […]