3 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: A Woman Alone OF ge-gebergtes
- MIDDAG: My kind druip OF The Fool’s Guide… to living and dying…
- AAND: FaustX OF Rapsodie vir ’n nuwe wêreld
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in: - 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat