6 Oktober se Easy-feespakket sluit die volgende in om jou feeservaring te vergemaklik. Kies een opsie per tydgleuf.
- OGGEND: Cellissimo: KFO-tjellosekstet OF Vlindervry
- MIDDAG: Grootmeisie OF Karamonk
- AAND: Amanda Strydom: Sewentig, nog lewendig OF Liedjies van Laurika
Jou Easy-feespakket sluit ook die volgende in:
- 1x Toyota Pendeldiens-dagkaartjie
- 1x dagkaartjie vir parkering in Kochstraat