All my ex-lovers are dead

RESENSIE ’n Gesanik oor die liefde wurg met selfsug deur Herschelle Benjamin Produksie: All my ex-lovers are dead Foto’s: Jeremeo Le Cordeur Die feesgids se beskrywing van All my ex-lovers are dead lui dat dit ’n “vars, snaakse en eerlike blik op die liefde en verhoudings” bied wat “deur die samesnoering van vertelkuns, klanklandskappe en multimediaprojeksies” die […]
Die vegetariër

RESENSIE Seggenskap oor die self deur Marina GriebenowProduksie: Die vegetariërFoto’s: Nardus Engelbrecht Dit is seker vreemd om ’n resensie oor ’n Suid-Koreaanse roman wat in Afrikaans aan die suidpunt van Afrika as ’n drama opgevoer word, met ’n storie oor die onnutsige Skotse komediant Billy Connolly te begin. Connolly se boek Rambling Man, wat oor […]
Droomwerk

RESENSIE ‘Droomwerk’: Brava en bravo deur Herschelle BenjaminProduksie: DroomwerkFoto’s: Xolani Tulumani Met die intrapslag by die Ebenezer-saal van Rhenish Girls’ High School vir die vertoning van Droomwerk kan ’n anderste teenwoordigheid aangevoel word. Dis verwelkomend, maar ontlok jou ook onmiddellik. Twee figure lê op bleek hospitaalbeddens aan weerskante van mekaar op die verhoog. Die seeskulpe […]
Hoe ons voel

RESENSIE Intieme blik op ’n spesiale vriendskap deur Ilza RoggebandProduksie: Hoe ons voelFoto’s: Nardus Engelbrecht Met die eerste Musiekindaba, wat verlede jaar aan die begin van Desember op Stellenbosch gehou is, was daar nie net praatjies en meesterklasse aangebied nie, daar is ook ’n paar musiekproduksies spesiaal vir die Musiekindaba vervaardig. Een daarvan was Hoe […]
Karatara

RESENSIE Karatara tref steeds die kol deur Ilza RoggebandProduksie: KarataraFoto’s: Nardus Engelbrecht Einde Oktober 2018 het ’n reuse-brand verwoesting in Knysna en omgewing gesaai. Een van die plekke wat getref is, is die gemeenskap van Karatara. Mense wat al geslagte daar woon, het alles verloor. Nie net hulle huise en al hulle besittings nie, maar […]
Poli Poli

BOEKGESPREK ’n Mens kan altyd iets mooi skep uit die trane deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: Poli PoliFoto’s: Golda Simmers Haar ouma was ’n streng, kwaai vrou wat nie geglo het aan gevoelens wys nie. Met haar ma, Pauline, en pa, Thomas, wat in Alexandra, Gauteng, gewerk het, moes Barbara Masekela noodgedwonge ’n ouma-kind raak in Witbank […]
Rachmaninoff’s 150th Birthday Piano Bash

RESENSIE Rachmaninoff dawerend herdenk deur Willem Bester Produksie: Rachmaninoff’s 150th Birthday Piano Bash Foto’s: Verskaf Vanjaar is die 150ste herdenking van Sergei Vasilyevich Rachmaninoff se geboorte. Dié Russiese komponis, wat later as uitgewekene na die VSA verhuis het, het diep spore getrap, veral in die klavier-oeuvre. Sy werke bly gewild, en hulle tegniese vereistes is ’n […]
Routrip

REVIEW Celebrating life with the end in sight deur Diane de BeerProduksie: RoutripFoto’s: Verskaf Elzabé Zietsman is on a roll. Femme is Fatale is a hard act to follow, but in her new partnership with writer Johann Slabbert, they wisely went a very different route – yet sticking to a text that’s edgy and in […]
Tollie Parton

RESENSIE Tollie: Baie wors, te min kole deur Marchelle van ZylProduksie: Tollie Parton: Hoe om oor jouself te komFoto’s: Nardus Engelbrecht Waarskuwing: Nie vir o.18’s of sensitiewe siele nie. Dit wil sê: As seks, praatjies oor seks, seksobjekte, gekruide taal, ’n spottery oor jou taal en swak Afrikaanse popmusiek en baie wors op ’n verhoog jou […]
Visual arts

REVIEW Escape into the visual world of artists by Diane de BeerExhibition: VariousPhotos: Pierre Rommelaere, Natalie Gabriels, Henk Oets, Emma Wiemahn and provided One of the many blessings of art festivals are the art exhibitions and everything attached to them like studio visits, workshops, interviews with the artists and daily walkabouts – most of it […]
Worldplay

RESENSIE Woorde wat ‘slam’ deur Nadine PetrickProduksie: WorldplayFoto’s: Breniann Labuscagne, Pierre Van Vuuren, Twane Grobler Ek ry Daisy Jones toe gist’raand. Dis die pad wat ek vir 13 jaar huis toe gery het, maar nou ry ek verby die hekke van die kompleks, want ek bly nie meer daar nie. Ek ry verby om na […]