Wenner van die kortverhaal-kompetisie

Die Woordfees vier vanjaar sy 21ste verjaardag en die feestema is “Aanhou beweeg en geraas maak”. Dié tema is geneem uit die Jan Rabie-kortverhaal “Ek het jou gemaak” uit die bundel 21. Vanjaar se Woordfeesbundel, met die titel Aanhou beweeg en geraas maak, is op 6 Maart by die Toyota US Woordfees in Stellenbosch bekend gestel en by […]
Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie

Die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie is in vennootskap deur die WKOD, RSG en die US Woordfees aangebied. Skrywers landwyd is genooi om werk in Afrikaans, Engels en isiXhosa in te stuur wat aanklank sal vind by leerders tussen 13 en 16 jaar en geskik is vir gebruik in die klaskamer. Daar was geen voorgeskrewe tema nie, […]
Woordfees 2024: Aansoeke ingewag

Dis heerlike lente én Woordfees vanaf 28 September tot 6 Oktober. Die feesorganiseerders is saam met feesgangers opgewonde om die datums vir die fees bekend te maak en nog ’n jaar van uitsonderlike aansoeke van kunstenaars in te wag. Volgens Saartjie Botha, Woordfees-direkteur, was die aanbod van werke op 2023 se fees van hoogstaande gehalte. […]
Woordfees TV nou tot 10 Oktober

Op grond van die groot aanvraag na herhalings van programme wat sedert 1 Oktober op Woordfees TV uitgesaai is, het DStv besluit om dié opwipkanaal drie dae langer op die lug te hou. Die 2021 Toyota US Woordfees sou landwyd en in Namibië van 1 tot 7 Oktober 2021 op DStv-kanaal 150 en GOtv-kanaal 15 […]
WOORDFEES-ZINE 2026 – stuur jou voorlegging vir: HI-FI

Die Toyota Stellenbosch Woordfees-zine vir 2026 se titel is HI-FI, en ons is reg om die tyd terug te draai en die volume op! Ons soek hoë-trou waarhede, lo-fi estetika, analoog-nostalgie, statiese witruis en die deep cuts uit jou kreatiewe brein. Hierdie jaar se fees-tema (Dis hoog tyd / It’s about time) het ’n dringendheid […]
Woordfeesdatums vir 2022 bekend

Die Toyota US Woordfees kon op Maandagaand 14 Maart die eerste keer sedert Maart 2020 weer die gesellige Langtafel aanbied. Dié geliefde tradisie is tradisioneel die amptelike begin van die Woordfees, maar vanweë onsekerheid rondom die pandemie is besluit om nie vanjaar ’n fees vir Maart in Stellenbosch te beplan nie. Saartjie Botha, direkteur van […]
Woordtrofees 2022

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Conroy Cupido, Jefferson Dirks-Korkee, Gustav Franzsen, Geoff Hyland, Athina Jansen, Rafiek […]
Woordtrofees-benoemings 2025: ‘Indrukwekkende gehalte’

Die benoemings vir die Toyota Stellenbosch Woordfees se Woordtrofees-toekennings vir 2025 is bekend. Die wenners word op 13 November by ’n geleentheid in die Endlersaal op Stellenbosch vereer. “Die werk wat kunstenaars na die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees gebring het, was van indrukwekkende gehalte,” sê Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees. Die Woordtrofees […]
Woordtrofees-benoemings vir 2020

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word volgende week aanlyn op alle platforms aangekondig. Genre-spesifieke kenners en rolspelers is as paneellede per afdeling gebruik. Vanweë die omvang van die program in […]
Woordtrofees-benoemings vir 2023

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 13 November by ’n toekenningsgeleentheid by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch aangekondig. Volgens Gillian Mitchell, die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, was veral die verskeidenheid binne genres vanjaar merkwaardig. “Daar […]
Woordtrofees-galery

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Die seremoniemeesters was Fiona van Kerwel (bestuurder van die WOW-projek) en die bekende sanger-pianis-verhoogkunster Pedro Kruger. Klik hier om ’n volledige lys van die […]
Woordtrofees-gallery

The awardees for the 2022 Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards were announced on 10 November at an event at Johannesdal 1207. The winners received a certificate and a financial prize. Fiona van Kerwel (manager of the WOW Project) and the singer-pianist Pedro Kruger were the MCs. Click here to see a full list of the […]