Zine Launch: Hi-Fi & Ons Klyntji

In samewerking met Klyntji.com Kry ‘n oordosis low-fi-leesplesier by die bekendstelling van die tweede uitgawe van die Toyota Stellenbosch Woordfees-zine, Hi-Fi, en die spesiale uitgawe van Ons Klyntji om hul 130ste bestaansjaar te vier. Suid-Afrika se eerste en oudste tydskrif in Afrikaans en hou dit rou met ‘n gesamentlike open micwaar medewerkers hulle werk kan […]
Zoid: Spawn

Met Karen Zoid, Ben Francis, Anton Eloff Zoid: Spawn ontvou as ’n lewende gesprek tussen Karen en haar seun, Ben Francis, en ook tussen musiek en kuns, drama en werklikheid. Zoid se liedjies, Anton Eloff se energieke klavierspel en Ben se visuele landskappe laat die grense tussen konsert, teater en werklikheid vervaag. ’n Speelse besinning […]
Zonkie en die laaste boomhuis

Met Cindy Swanepoel Wanneer die eens pragtige Stad van Groen in die Stad van Grys verander, plaas ’n jong meisie en haar vriende Knetter (die eekhoring), Uilbertus (die uil) en Madame Skadu (die straatkat) alles op die spel om ’n enkele saadjie aan die groei te kry omdat hulle weer plante en suurstof in die […]