A Midsummer Night’s Dream

RESENSIE Shakespeare se oerwoudsprokie betower deur Herschelle BenjaminProduksie: A Midsummer Night’s DreamFoto’s: Verskaf Die jaarlikse tradisie van ’n William Shakespeare-stuk by die Maynardville-opelugteater in Kaapstad is ’n hoogtepunt op die plaaslike kunstekalender, dié keer by die Oude Libertas-amfiteater. En vanjaar se weergawe van A Midsummer’s Night Dream is ’n triomf deur die gesoute regisseur Geoffrey […]

Alan Committie: Love Factually

RESENSIE As die komediegode gooi, moet jy skep deur Jo-Ann FlorisProduksie: Alan Committie: Love FactuallyFoto’s: Gizella Conradie en Verskaf Die komediegode het gisteraand oopbek vir Alan Committie gesmaail. Oopbek. Hoe anders verduidelik ’n mens dat die gehoor wraggies toe die extension van sy comedy show word, sommer net so! Kyk, Committie sal nooit met ’n mond […]

Brandmerk

RESENSIE (Brand)merk nog nie gelaat nie deur Herschelle Benjamin Produksie: Brandmerk Foto’s: Verskaf Vanjaar se Fringe-program by die fees bied ’n verskeidenheid van jong opkomende en opwindende kunstenaars wat die geleentheid kry om hulle talente en vaardighede te slyp. Dit is juis waarom enige gehoorlid voel asof hulle ’n bonus gekry het as ’n Fringe-produksie […]

Delela (Astrant)

REVIEW Cheeky is not enough by Diane de BeerProduction: Delela (Astrant)Photos: Mark Wessels Delela (which is translated as cheeky) has three young professionals, all bristling agenda, working the room and each other to create the perfect company. They’re all in it for themselves – nothing less than what’s in it for me. Their goal is […]

Die Francois Toerien Show +

RESENSIE Het jy al ooit met ieman gechill wat dikgeroek is en jy’s nugter? deur Chase RhysProduksie: Die Francois Toerien Show +Foto’s: Henk Oets Francois Toerien en ’n spul talentvolle akteurs tree in hierdie uur en ‘n half lange sketsvertoning op. Hierdie show het het vannie beste komiese akteurs: Dean John Smith, Devonecia Swartz, Kabous […]

Die twee laksmanne

RESENSIE Ja, dit is so absurd soos dit klink deur Ilza Roggeband Produksie: Die twee laksmanne Foto’s: Nardus Engelbrecht Fringe-teater het volgens die geskiedenisboeke in 1947 begin toe agt teatergeselskappe by die fees in Edinburg opgedaag het met die hoop dat hulle ook ’n gehoor gaan hê. Dit is aanvanklik Festival Adjuncts genoem. Vandaar het […]

Greg Mills: Rich State, Poor State

BOEKGESPREK Mills: ‘Konflik in Midde-Ooste hou ook bedreiging vir Afrika in’ deur Desmond ThompsonEasyEquities Skrywersfees: Greg Mills: Rich State, Poor State Israel se kragdadige reaksie op die aanvalle wat Saterdag deur Hamas-vegters uit Gasa teen dié land geloods is, vererger net die situasie en lê die grondslag vir méér geweld wat jare lank kan voortsleep. […]

Is als oraait by die huis van die Here?

REVIEW Kookfontein: A melting pot of sin and saving by Tanweer MohamedProduction: Is als oraait by die huis van die Here?Photos: Pierre Rommelaere “Die waarheid is ’n naarheid.” Cold. Calculated. Correct. These words sum up the state of Kookfontein in contemporary South Africa in Is als oraait by die huis van die Here?  In this […]

Kaap-Maleis soos die Aunties dit maak

BOEKGESPREK Om ’n tafel waar kos die wêreld weer klein maak deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: Kaap-Maleis soos die Aunties dit maakFoto’s: Golda Simmers Plek en afstand maak die wêreld klein wanneer die geure van jou kos deur die huis trek; dit pas alles weer netjies in jou ma of ouma se kombuis. Vir Cariema Isaacs […]

Kraal

RESENSIE Holy Kraal! deur Chase RhysProduksie: KraalFoto’s: Nardus Engelbrecht Jason Jacobs skep ’n sacred space. Stilte en stilheid permeate die rymte. Daa’s niks musiek soes jy innie teater loepie. Jacobs se Kraal is meer as net ‘n eenmanvertoning. Is ’n droom, ’n ritueel, ’n seremonie. Jacobs is kwesbaar en eerlik. Hy deel met ôs sy […]

Meer lag as beseer

RESENSIE Iewers is ’n kabaret wat wag om uit te kom deur Ilza RoggebandProduksie: Meer lag as beseer: ’n Stoute komiese ervaring vir mense bo 16 Foto’s: Verskaf Hallo Jackie, Hoop dit gaan goed? Stellenbosch is maar winderig en koel hierdie jaar, maar ek hoop die laaste paar dae van die fees gaan windstil en mooi […]

Om trauma weg te skryf

BOEKGESPREK Om trauma weg te skryf deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Anchien Troskie en Helene de KockFoto’s: Verskaf Die Woordfees se boekgesprekke is ’n jaarlikse hoogtepunt vir al die bibliofiele wat op die dorp toesak en hierdie jaar is daar ’n splinternuwe venue, die lieflike Victoria Hub. Susan Booyens, met haar natuurlike flair vir onderhoudvoer, het […]