Botaniese gelliplaat-drukwerksessie

Die kunstenaar en fasiliteerder Carol Strydom nooi jou om ’n wêreld van tekstuur en lig te betree terwyl jy die kuns van gelliplaat-drukwerk bemeester. Jy sal leer hoe om dié unieke medium te gebruik en met ’n spesiale buigsame plaat fyn botaniese besonderhede en gelaagde pigmente op papier oor te dra. Die werksessie bied die […]
Breyten: Capturer le vent

Aangebied deur die Franse Instituut van Suid-Afrika (Ifas), Alliance Française Stellenbosch Capturer le vent is ‘n tweetalige versamelbundel met gedigte van Breyten Breytenbach in Frans en Afrikaans. Catherine du Toit, hoof van die departement Frans by die Universiteit Stellenbosch, gesels met die aktrise Grethe Fox en die digter Lynthia Julius, oor sy nalatenskap en invloed […]
Brief op 25 voet

Aangebied deur Kwela en Queillerrie Ons feesdigter, Tom Dreyer, se gedigte is nie hoogdrawend of hoogheilig nie. Sy werk maak ’n mens opnuut bewus van die wonderwerke wat gewone dinge dikwels is, en leer jou hoe om met nuwe oë na die wêreld om jou te kyk. Slaan jou nuwe oë op vir dié gratis […]
Cantabile

Met William Berger(bariton), Magdalene Minnaar (sopraan), Schalk Joubert(baskitaar),Malané Hofmeyr-Burger (fluit),Elna van der Merwe(klavier) en agt strykers ’n Verskeidenheid musiekstyle – van ligte klassieke werke tot moderne liedere en bekende rolprentmusiek – kan in dié program gehoor word. Ervaar die tydlose elegansie van Suite Antique en die hartstog van Caruso. Plaaslike gunstelinge soos “Kinders van die […]
Carissa

2024 Met Gretchen Ramsden, Wilhelmiena Hesselman, Hendrik Kriel, Elton Landrew In ’n klein bergdorpie wat op die punt staan om in ’n luukse gholflandgoed ontwikkel te word, moet ’n jong vrou ’n groot keuse maak: Moet sy stad toe gaan om ’n “sukses” in die lewe te word, of moet sy haar oupa se rooibosteeplaas […]
Cellissimo: KFO-tjellosekstet

Met Peter Martens, Eddie McLean, Rosamund Roth, Matthias Remley-Ender, Dane Coetzee, Ashlin Grobelaar Tjello-ensembles is wêreldwyd gewild danksy die skoonheid van die klank en omvang van dié instrument. Die tjello-ensemble van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes is ongeëwenaar in Suid-Afrika en bied ‘n wye repertorium aan – van oorspronklike komposisies en verwerkings van die groot klassieke […]
Charl du Plessis Trio: Bach & Beatles

Met Charl du Plessis(klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme) Die Charl du Plessis Trio is altyd aan’t vernuwe en verfyn aan hul kuns van crossover. In Bach & Beatles word treffers soos “Yesterday”, “Hey Jude” en “A Hard Day’s Night” gestel teenoor die Tokkate in D en Air on a G-string van J.S. Bach. […]
Claude Bolling se Suite vir fluit en jazz-trio

Met Charl du Plessis(klavier), Peter Auret(tromme),Werner Spies(baskitaar), Malané Hofmeyr-Burger (fluit) Ervaar die klankwêreld van jazz-entoesiaste én klassieke musiekliefhebbers met Claude Bolling se Suite vir fluit en jazz-trio. Hierdie meesterstuk is ’n meesleurende ervaring van twee wêrelde wat saamsmelt en behoorlik jou voete laat jeuk. Geniet daarmee saam meesterlike verwerkings van Charl du Plessis. Regisseur en […]
Coconut

2024 Met Musawenkosi Sambo, Jordan Weidlich, Nzuluwazi Napakade, Kgomotso Ledwaba, Ronan Assor, Palesa Sadike ’n Jong swart Suid-Afrikaner wat uit voeling raak met sy wortels, kry stry met sy wit vriend wat beweer dat hy meer afrosentries is as hy. Vervaardiger, regisseur, skrywer en redigeerder Moshosho MotlhabaneKinematograaf Khensani Makgatholela 19 minOB 16
Coffee Snobs: Voëlvry

Met Vernette Wessels(sang en kitaar), Marius Wessels(baskitaar), Gavin Young(tromme), Charlie Botha(sang en kitaar) Voëlvry is ’n kragtige musikale huldeblyk aan ’n geslag baanbreker-liedjieskrywers soos Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis en Anton Goosen wie se woorde en klanke steeds op verhoë, in harte en deur nuwe stemme weerklink. Die Coffee Snobs blaas nuwe lewe in hierdie ikoniese […]
Cottonwool Kid

Met Toni Morkel Ons volg CK, ‘n dogtertjie op haar komplekse reis deur die patologie van obsessief-kompulsiewe versteuring. Sy word vergesel deur haar lojale hond, Luigi. Die stuk is losweg gegrond op Morkel se outobiografiese materiaal en onder Strike se skerp kreatiewe oog geskep. Strike se kenmerkende benadering, gekombineer met Morkel se unieke fisieke aanslag, […]
CRYBABY

Met Frank Opperman, Nicole Holm, Wian Taljaard, René Cloete, Gantane Kusch Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus. Hy verander in ’n oogwink: van ’n doodgelukkige kind na ’n moeë volwassene, dekades verouder deur haglike hoofopskrifte, tragiese gebeure en die lot van […]