Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

14 Oktober

10:00
180min
Gratis (Plek is beperk)
In samewerking met NB-Uitgewers WOW-onderwysers woon ’n slypskool in grondslagfase-geletterdheid by met die oog op deelname aan die SanlamWOW Spelfees. Taalarmoede is die onderwerp van hierdie aanbieding, en Mart Meij, skrywer en samesteller van die...
Datums & Tye

14 Oktober

16:00
420min
Toegang vanaf R60 | VIP R500
Bring die hele gesin! Die viering van WOW se 20ste bestaansjaar bied gesinsvermaak vir almal. Ons klink ’n glasie op die projek se wonderlike groei oor die afgelope twee dekades. Gewilde kunstenaars gaan optree, en...
Datums & Tye

7 Oktober

19:30
240min
120
Ten bate van WOW-kafee Oud en jonk kappityt op die Woordfees-dansbaan. Ná al die lees en notas maak en lag is dit tyd vir dié gewilde feesinstelling. Elginairs se orkes sal sorg dat niemand te...
Datums & Tye

11 Oktober

14:30
150min
Gratis
In samewerking met NB-Uitgewers  Ons glo lees moet vir elke kind ’n fees wees. Die WOW-projek maak opvoeders touwys oor hoe om leerders besig te hou met lekkerleesstories en -aktiwiteite. In hierdie interaktiewe sessie tussen die...
Datums & Tye

12 Oktober

14:30
150min
Gratis
In samewerking met NB-Uitgewers  Raak kreatief met lees. Opvoeders word uitgenooi na dié WOW-projek se aanbie-ding oor die rol van ’n leeskringkoördineerder op skool. Waardevolle wenke word gegee oor hoe om geletterdheidsvlakke in ons skole...
Datums & Tye

12 Oktober

20:00
60min
R25
Kom maak jou stem dik! Hier word al die brandende kwessies bespreek wat studente raak. Lede van die WOW-studentevereniging gesels met medestudente en ander genooides oor dinge wat saak maak. Toegang sluit gratis pizza en...