No thank you to Obesity

Marinda Engelbrecht was oorgewig – tot sy reg leer kook en eet en in die proses 53 kg verloor het. Kom proe lekker happies uit haar wetenskaplik-gefundeerde kookboek No Thank You to Obesity wat sy met die hulp van twee dieetkundiges en ’n internis geskryf het. Leer om praktiese, volhoubare veranderinge aan te bring terwyl […]
Not just a pretty space

Die US Botaniese Tuin is bekend en geliefd as ’n groen long, ontspanningsruimte en ’n droomplek vir plantkykers. Meer onlangs het die tuin ook internasionale erkenning gekry vir sy bewaringswerk. Die plantkundige Rupert Koopman wys hulle innoverende uitstallings wat bedreigde fynbos-ekosisteme belig, die spesiale botaniese kuns-en-fotografietentoonstelling (van 3 Oktober tot 1 November) en die prag […]
Notes from the Underground

2026 Notes from the Underground volg die Hip Hop-beweging in Kaapstad oor verskillende geslagte en vier dekades heen – van die 1980’s tot vandag. Selfkennis vorm die hart van die beweging. In Kaapstad word dit ’n manier om kultuur terug te eis, uitgewiste geskiedenisse te herskryf en nuwe identiteite te smee in die nadraai van […]
Oggendkoffie en geldsake: Money with Carla

Aangebied deur Penguin Random House Carla Venter, beter bekend as die internet se geldghoeroe @moneywithcarla, is die skrywer van Money with Carla – Your No BS Guide to Building Wealth waarin sy praktiese raad deel om jou te help om rykdom te bou en finansieel onafhanklik te word. Venter maak die basiese beginsels van belegging […]
Oggendkoffie en honde

Aangebied deur Booktown Richmond Press Doggone Days is die Afrikaans-dosent Darryl David se boek met foto’s, kort stories en anekdotes oor die meer as 100 dorpies wat hy en sy gesin al saam met hul honde besoek het. Kom luister na sy hondestories, en sluit na afloop van die boekgesprek by ons aan vir ’n […]
Oggendkoffie met Joan Hambidge

Aangebied deur Protea Boekhuis, Naledi Voor Joan Hambidge se 70ste verjaardag in September vanjaar verskyn drie boeke uit haar pen: ’n versamelbundel van uitgesoekte gedigte; haar jongste roman, Hart sonder hawe; en ’n huldigingsbundel vir haar ontslape vriend Johann de Lange (met Johann Lodewyk Marais as medesamesteller). Ronel Foster gesels met Hambidge oor die roman, […]
Oggendkoffie met Tom Dreyer

Kom drink ’n koffie saam met vanjaar se feesdigter. Marius Swartvra Tom Dreyer uit oor sy jongste bundel, Brief op veertigduisend voet. Speel koffie of ander middels ’n rol in sy skryfproses? Skryf hy graag op vliegtuie of in voertuie? Wat is sy grootste inspirasies en irritasies? Kom kyk self wat die verskil is voor […]
Oggendkoffie: The Dogs of Vivo

Aangebied deur Pan Macmillan “You can’t win it all. But everything, and I mean everything, can be lost.” Sven Axelradkeer terug na die Toyota Stellenbosch Woordfees om lesers weer te neem na Vivo, die ruimte waarin sy romans Buried Treasure en God’s Pocket afspeel. In The Dogs of Vivo ontmoet ons vir Art, Maggie en […]
Om die onsêbare te sê

Danie Marais beskryf Tom Dreyerse jongste bundel as “ ’n herbetowering van die wêreld”. Vir Herman Wassermanword gedigte sy reddingsboei, skryf Valda Jansen. In hierdie gesprek vra Dreyer en Wasserman of poësie, wat anders kyk as die wetenskap en anders weet as die maklike sekerhede van die teologie, dalk uniek geposisioneer is om iets van […]
Ongehoord: High tide at high noon

Met Tammy Shefer, Aaniyah Martin, Confidence Joseph, Louise du Toit(gespreksleier) High tide at high noon: reflections on and in water. Ons het óf te veel water óf te min – of, baie dikwels, albei op een slag. Oorstroomde huise en paaie beteken nie noodwendig ons het genoeg skoon water vir huishoudelike, nywerheids- en landbougebruik nie. […]
Ongehoord: Imagining a New Masculinity

Met Tema Maphosa, Charla Smith(gespreksleier) Seuns en mans voer ‘n stryd wat betref opvoeding, die gesinslewe en arbeidsmark. Dis asof hulle te min ontologiese sekerheid het, ‘n gebrek aan ‘n stabiele sosiale anker wat vir hulle ‘n positiewe verhaal vertel oor wie hulle is of moet strewe om te wees. Die “manosfeer” vul hierdie gaping […]
Ongehoord: The Revolution Will be Televised

Met prof. Mehita Iqani, dr. Gibson Ncube, dr. Riaan Oppelt, prof. Pieter Fourie, prof. Stella Viljoen(gespreksleier) Manhood & the Media: ’n Mediakenner, genderteoretikus, literêre kenner en politieke wetenskaplike word deur ’n kunshistorikus ondervra oor die verskillende vorme van manlikheid wat op ons talle skerms verskyn, en hoe ons dit moontlik kan genees of herskep. Wat […]