Rhythms of Nature

Dié tentoonstelling verken die veronderstelling dat menslikheid nie los staan van die natuur nie, maar diep verweef is daarmee. Deur besinnings oor landskappe, riviere, berge, bome en die ritmes van die natuur nooi die werke kykers uit om na te dink oor hulle verhouding met die aarde. Met ‘n hernude verbintenis tot die natuurlike wêreld […]
Rites of Passage

THE ART OF HOUGAARD WINTERBACH Die kunstenaar Hougaard Winterbach skep al vir vyf dekades werk wat die grense tussen sogenaamde “hoë kuns” en popkultuur vervaag. In sy werk sien ’n mens die invloed van die Westerse kunstradisie, maar ook merkers van strokiesprente, rock-ikonografie ensomeer. Die boek Rites of Passage – The Art of Hougaard Winterbach […]
Rondleiding deur die kurators

Elmarie van Straten, Strauss & Co se senior kunsspesialis, lei jou deur van die hoogtepunte van die kunsveiling en bied insig in die kunstenaars se praktyke en die simboliek agter hulle werke. 6en8 OKT14:00-15:00Stadsaal | Gratis
RSG-uitsending: Die reine wynheid

RSG se gewilde Bekbasaar: Die reine wynheid kom kuier in die Boland! Onder leiding van Martelize Brinkbeloof hierdie program om feesgangers op ‘n intieme en insiggewende reis deur die ryk en diverse wêreld van die Suid-Afrikaanse wynbedryf te neem. Die reine wynheid is meer as net ‘n program oor wyn; dit is ‘n viering van […]
RSG-uitsending: Driesestig

Met Martelize Brink, Johan Rademan Dit is jou blik op die wêreld om jou – ons praat met mense wat ’n verskil maak, hou jou op die hoogte van sake, hoor jou menings en vertel interessante stories. RSG saai regstreeks uit vanaf die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou […]
RSG-uitsending: Kommentaar

Met Suzanne Paxton ’n Diepte-ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe. Toegang is gratis.
RSG-uitsending: Naweekaktueel

Met Esté de Klerk Jou bron van plaaslike en internasionale nuusgebeure. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe. Toegang is gratis.
RSG-uitsending: Op en wakker

Met Renske Jacobs, Gustav Greyling Op en wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte noot te begin. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.
RSG-uitsending: RSG Kuns

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie gaste oor lees, kinderboeke, kinderteater en kuns by die Toyota Stellenbosch Woordfees. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.
RSG-uitsending: RSG Landbou

Met Lise Roberts ‘n Program vir boere reg oor die land. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.
RSG-uitsending: Spektrum

Met Suzanne Paxton Nuus en aktualiteit op sy beste. RSG saai regstreeks uit vanaf die RSG-ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.
RSG: Kuns met kontant

Met Henco Kruger Terwyl geld dikwels as ’n taboe-onderwerp beskou word, verskuif hierdie program die grense deur ikone van die sport-, vermaak- en sakewêreld te nooi om hul persoonlike stories, filosofieë en selfs struwelinge met geld te deel. Dit skep ’n program wat nie net hoogs relevant is nie, maar ook diep opvoedkundig. Kuns met […]