Hoe gryser, hoe wyser, hoe goedkoper
Pensioenarisse van 65 jaar en ouer kry elke Dinsdag 10% afslag op die volgende programitems by die Toyota Stellenbosch Woordfees.
Afrikaans is 100
Bach to Bolling
The Barber of Seville
Cape Town Camerata: A Cappella
Charl du Plessis: All by Myself
Da Capo!
From Cape Town to Leipzig
Die deurstraalde woord
Die mag van twee
The Magic Flute (Gemik op laerskoolkinders)
Elogio de la Danza/Praise of Dance
Gabriel’s Oboe
Songs of Love and Solitude
Karnaval van die diere
Klavier-extravaganza II
Koffiekan
Luna Duo and Juliet
String Quartet in Concert
Miracle Tree
Moonlit Menagerie
Mozart in kwartet
O Fire of the Spirit
Operagunstelinge II
Padkos & Polyphony
Sing jou lied
Tygerberg Kinderkoor: Souvenirs
Universiteitskoor Stellenbosch
Afslagkaartjies is beperk. Gebruik jou ID-dokument wanneer jy kaartjies bespreek. Pensioenarisafslag is beperk tot twee kaartjies per vertoning. Hierdie afslag is net van toepassing op die programitems wat hier bo aangedui is, en is nie van toepassing op vertonings wat etes, versnaperings en drankies insluit nie, asook nie op Boekklubitems nie.
Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket of te koop by die Woordfees-kaartjiekantoor, Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch. Bespreek aanlyn by dié skakel: http://bit.ly/4lzYIZW